Question 1

Not complete
Marked out of 2.00

Question text

Ontleed die probleem en herskryf dit volgens 'n formule.

1.  'n Selfoon maatskappy verkoop in hulle eerste jaar 2 miljoen selfone.  Elke jaar daarna verdubbel die verkope van selfone. Dit word in 'n tabel voorgestel. Herskryf die probleem deur 'n formule te gee.

Aantal Jare 1 2 3 4 5 6 7
Selfone in Miljoene 2 4 8 16 32 64 128
Attempt options
Display options