Question 1

Not complete
Marked out of 3.00

Question text

Herskryf die probleem.  

'n Rekenaartegnikus vra 'n vasgestelde uitkom fooi na jou huis asook 'n fooi per uur vir die aantal ure wat hy by jou huis werk.

Jan maak gebruik van die volgende reël

x = die tyd wat die werk neem in ure

y = die totale koste van die tegnikus se tyd in Rand.

y = 40x + 60

Die tegnikus werk vir 3 uur.  Hoeveel moet ek hom betaal?

Attempt options
Display options